Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Wian en die Viking-swaard

ebook

Bosman is dikmond dat hy saamgesleep word na Parys, Frankryk terwyl sy pa daar moet werk. Gelukkig kom sy pelle saam. Bosman is darem opgewonde oor een ding. Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings ONTMOET?!
Hoe moet hy terugkom in Parys in die huidige tyd? Hoe maak hy seker hy beland nie onder die swaard van 'n Viking nie?
Lees saam aan hierdie wegholrit van 'n avontuur!

Expand title description text
Publisher: LAPA Publishers

OverDrive Read

• ISBN: 9780637004619
• Release date: June 1, 2024

EPUB ebook

• ISBN: 9780637004619
• File size: 3958 KB
• Release date: June 1, 2024

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans