Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Abel se lot by Chris Karsten - Wait list

Abel se lot

ebook
Boek twee in die Abel-trilogie.Ella Neser is met verpligte siekverlof na haar noue ontkoming aan Abel Lotz se skalpel. Tussen beradingsessies en harplesse, peins sy oor die foto's van Abel se vier slagoffers, vasberade om hom te vang voor hy weer moor. Wanneer 'n inbraak uitloop op 'n sterfgeval, keer Ella terug om die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar 'n nuwe moordenaar in Doradopark?

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans