Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Sneeuvlokkies en rooiwyn

ebook
Amelia besef haar besluit om te gaan kyk waar haar wortels tussen die Rooiberge in die Noord-Oos-Vrystaat begrawe lê, is onverstaanbaar vir haar aangenome familie. Sy wil egter antwoorde gaan soek. Wie was haar biologiese ma regtig en waarom het geen familie haar probeer opspoor na haar ma se skielike dood toe sy nog 'n baba was nie? Tussen die stofstrate van Clarens vind sy egter meer as waarop sy gereken het en verloor haar hart onverwags in die proses. Dirk word daardie iemand êrens wat sy so heldhaftig in haar dagboek aangeteken het, maar nooit gedink het sy eendag gaan ontmoet nie. Net jammer sy is nie seker waar "klitsgras Christie" in sy lewe pas nie.

Expand title description text
Publisher: LAPA Publishers

OverDrive Read

  • ISBN: 9781776352104
  • Release date: July 1, 2022

EPUB ebook

  • ISBN: 9781776352104
  • File size: 1583 KB
  • Release date: July 1, 2022

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans