Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Sneeuman-swem

ebook
<p>"Gee vir my die een met die yskoue hart!"Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is 'n grap. Almal noem hom PADDA!Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in 'n nagmerrie.Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet hulp gaan soek. Maar 'n afskuwelike SNEEUMAN is op hulle spoor. En hy soek die een met die yskoue hart ... om op te vreet!Gaan Padda se lewe in 'n grillerige grap eindig? Of gaan hy wys dat daar in elkeen van ons 'n held sit?</p>

Expand title description text
Series: Vreesveld-reeks Publisher: LAPA Publishers

OverDrive Read

  • ISBN: 9781776354665
  • Release date: July 1, 2022

EPUB ebook

  • ISBN: 9781776354665
  • File size: 4760 KB
  • Release date: July 1, 2022

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans