Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Dis effens gekompliseerd

ebook
Wat doen 'n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in 'n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat vergeet. Dis die dilemma waarin Miaan Swiegers haar bevind. Alex Combrinck is boonop die ridderlike tipe en red haar uit 'n ongemaklike situasie. Eintlik meer as een keer. Hy nooi haar na sy ouers se hotel vir die kerstyd en teen haar beterwete stem sy in. Miaan durf egter nie vir die aantreklike Alex val nie, want sy het 'n verlede. Met drie verbreekte verlowings op haar kerfstok kan sy onmoontlik nie goeie trou materiaal wees nie. Sy erken dit ook prontuit. Wat haar betref hou die liefde nie vir altyd nie. Sy waarsku Alex om nié op haar verlief te raak nie. Sy gaan dalk net sy hart breek. Of hy gaan luister is egter 'n ander saak.

Expand title description text
Publisher: LAPA Publishers

OverDrive Read

  • ISBN: 9781776352883
  • Release date: December 1, 2022

EPUB ebook

  • ISBN: 9781776352883
  • File size: 1081 KB
  • Release date: December 1, 2022

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans