Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Locum op ski's

ebook
Dat Yentl Beylstra as tweejarige 'n tante geword het was destyds voorbladnuus in die kontreikoerant. Met 'n volksvreemde naam soos hare, is sy as graadagt leerling in 'n nuwe skool deur die hoofseun, Wicus Willers, van 'n klomp koggelende matrieks gered. Hy sorg vir die bynaam Gentle-Yentl, minwetende dat hy die oorsaak was vir haar eerste, en mees geheime drome, oor die liefde nie. Jare later, na 'n mislukte verlowing, oorreed haar neef, Bertus, haar om as locum vir hom in 'n tandartspraktyk iin Engeland in te staan. Daar ontmoet sy in vreemde omstandighede Bertus se huismaat, Wicus – die einste hoofseun van haar tienerliefde. Sy ontdek dat haar gevoelens net latent gewag het om soos sjampanje weer na die oppervlak te borrel. Tussen die eeue-oue geboue ontdek sy uiteindelik die oerwete van dit wat tussen 'n man en vrou gebeur wanneer twee siele vervleg.

Expand title description text
Publisher: LAPA Publishers

OverDrive Read

  • ISBN: 9781776352869
  • Release date: December 1, 2022

EPUB ebook

  • ISBN: 9781776352869
  • File size: 477 KB
  • Release date: December 1, 2022

Formats

OverDrive Read
EPUB ebook

Languages

Afrikaans