Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Van vaders en vlugtelinge

ebook
2 of 2 copies available
2 of 2 copies available
Daniël voer 'n trekvoëlbestaan tussen Londen en Kaapstad. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat dié se testament 'n ongewone klousule: Daniël sal slegs sy deel van die boedel erf indien hy besoek aflê by sy neef Theon, op die ou familieplaas in die Vrystaat. Dié besoek lei tot 'n ander reis – hy en sy neef neem 'n siek seuntjie na Tokio, met die hoop dat 'n nuwe soort behandeling die kind sal genees. 'n Aangrypende roman deur die bekroonde skrywer SJ Naudé.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading