Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die skuiling

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: At least 6 months
0 of 1 copy available
Wait time: At least 6 months
Berdine se lewe in Johannesburg is vir goed verby, en die verbintenisse wat sy jare lank verwaarloos het, is aan die herstel. Haar ouma se nalatenskap van diensbaarheid staan voorop vir Berdine in haar droom om 'n kliniek en skuiling op te rig. Berdine leer ken die vernames van die dorp wat dien met onselfsugtige liefde en Dieter Daneel bly steeds in die voorgrond. Met die naamgee-seremonie van die skuiling word die wêreld onderstebo gekeer en Berdine weereens voor 'n keuse gestel.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading