Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die melkweg en die miskruier

ebook
3 of 4 copies available
3 of 4 copies available
In 2020, tien jaar nadat Sabine uit die Laeveld weggesteier het, keer sy terug om nog net een maal weer hulle familieplaas Donkerhoek te sien en 'n neersitplek te soek vir die bondel wat sy al so lank saamdra. Sy het egter nie 'n telefoonnommer vir die nuwe eienaar nie en Google Maps weet nie van so 'n plek nie. In tien jaar het die aarde hierlangs geswig voor grondeise en armoede en die media berig van 'n onbekende virus wat reeds dood op die planeet begin saai het.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading