Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Minki se boekedag

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks

Lara se danseksamen is om die draai. Sy oefen al weke lank vir die groot dag! Minki en Natalie kan nie wag om haar in aksie te sien op die verhoog nie.

Maar dan loop dinge onverwags skeef, en Lara se dansdrome is โ€“ vir eers โ€“ daarmee heen. Minki en Natalie weet nie hoe om hulle beste maat op te beur nie.

Maar een van Minki se gunstelingboeke gee haar 'n plan ...

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading