Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Riek en Niek

Allergies vir skool

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Riek en Niek gaan 'n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp ... e ... juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster โ€“ niemand weet of dit regtig bestaan nie. Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie. Sy GLIMLAG nooit eens nie. En as Niek en Riek die weddenskap verloor, moet hulle iets VREESLIKS doen ...

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading