Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Derick Hougaard

Die ware storie van die Liefling van Loftus

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Op die bloedjong ouderdom van 19 verower Derick Hougaard die Curriebeker vir die Blou Bulle. Maar toe begin die dobbelstene verkeerd val. Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en 'n pilverslawing het hom laat steier. Sy sprokieshuwelik is verwoes en sy beroepslewe en geldsake is in 'n warboel gelaat. Diรฉ boek onthul vir die eerste keer vriende se vergeefse pogings om Derick uit die kloue van verslawing los te wikkel en hul vrees toe hy vir byna twee weke in 'n koma gedompel is.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading