Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Karoowals

ebook
3 of 4 copies available
3 of 4 copies available
Sonja is woedend toe 'n verwaande vent een dag haar parkeerplek steel. Dat hy die mooiste seegroen oë het, maak geen verskil nie. Toe loop sy hom weer raak, op haar beste vriend se troue. Sy vang die ruiker en hy die kousband. Hul beloning? Twee dae saam op 'n Karooplaas – 'n geskenk van die bruidspaar. Gaan dit twee dae van hel wees of sal hulle 'n ander kant van mekaar leer ken? En gaan hy haar van gevaarlike renosterstropers kan red?

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading