Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Drome het ook asem

ebook
5 of 8 copies available
5 of 8 copies available
Duncan Weston, eienaar van Soeterwijn, voel of hy uit homself kan stap. Hoe kan 'n mens alles hê en tog voel asof jy niks het nie? 'n Vakansie weg van sy alledaagse roetine is wat hy nodig het. In Rome wag Isabel Haasen hom by die lughawe in. Ondanks haar kil houding voel Duncan intuïtief tuis in haar geselskap, maar daar is iets wat sy wegsteek . . . 'n Fyn genuanseerde verhoudingsverhaal wat veel dieper delf as net 'n romanse in Rome.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading