Ná 'n ongeluk beland Shiloh en Azalay op onverklaarbare wyse saam in die Arabiese woestyn. Hulle kom ook agter hulle het duisende jare terug in tyd gereis, en bevind hulle in die jaar van Jesus se geboorte ...
Saam met die drie wyse manne volg hulle die Bethlehemster. Azalay is 'n toegewyde Christen, Shiloh is opstandig en glo nie meer nie. Hul omstandighede dwing hulle nader aan mekaar, maar laat ook die vonke spat.
Kan die liefde so 'n vreemde reis oorleef?
- Discovering Ireland
- When life gives you lemons ...
- Learning about Palestine
- I Spy…Fabulous Fiction!’
- Learning about Ukraine
- Manga
- Climate change / Klimaatsverandering
- Christian Books for Adults
- Project Gutenberg books
- Tech Talk: explore the latest in computer science and technology
- See all ebooks collections
- Afrikaanse audioboeke
- Suspense & thriller audiobooks
- Listen on the way to school
- Juvenile audio stories and read-along stories
- Must love books ❤️📚🎧ྀི
- I Spy…Fabulous Fiction!’
- See all audiobooks collections