Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die ontwaking van Winter (2)

Noodlot

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
<p>Na die naelbyt-avonture in Hartklop, is die gevaar nog lank nie verby nie. In 'n desperate poging om Colden uit mal koningin Melody se kloue te hou, roep Zander 'n Forya en' tarna, 'n Elwe-grootwordritueel. Die vriendegroep word geskei en dis die begin van 'n nuwe avontuur en soeke na antwoorde deur die hele Tรญr na hร“ige. Nereida, Lumi en Kai gaan na Oneiro waar Lumi vinnig leer dat Waternimfmans vleiend in hul soeke na beheer is, en Nereida begin wonder of Kai regtig so 'n slegte toekoms vir haar sal inhou. Zander en Colden bevind hulleself in Izua, waar Zander vir Raidan, die Prinses van Storms, ontmoet en skielik is dit maklik om van sy sielsgenoot, Nereida, te vergeet en 'n nuwe tuiste te vind.<br>"Hierdie storie het begin by die Seisoene en Gruwels en dis ook waar dit moet eindig. Ek weet nie waarom Tรญr na hร“ige julle kinders gekies het om hierdie beeldskone nagmerrie sy vrede te gee nie, maar na vandag is daar 'n teiken op julle rรปe."<br>Tot die eindtyd? Nee wat, hierna is alles moertoe!</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading