Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die perfekte meisie

ebook
0 of 5 copies available
Wait time: About 5 weeks
0 of 5 copies available
Wait time: About 5 weeks
Franzelle se pa eis dat sy ses maande lank as 'n doodgewone winkelbestuurder by die familiebesigheid werk. Sy mag vir niemand sรช dat sy sy enigste erfgenaam is nie en sy mag ook nie 'n verhouding aanknoop nie. Haar sportmotor en bodemlose beursie moet ook tuis bly. Alles werk goed uit tot sy ryk en sjarmante Marnus Bailey ontmoet. Hy aanvaar Franzelle vir wie sy op die oog af is, maar sy ma is 'n ander storie. Sal Franzelle en Marnus se liefde oorleef?
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading