Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Lewensgids vir vroue

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 12 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 12 weeks
Lewensgids vir vroue, Aletté-Johanni se nuwe boek, is geskryf vanuit 'n vars, nuwe perspektief en bied tydlose wysheid wat aanklank by vroue van alle ouderdomme sal vind. Die boodskappe in hierdie handige lewensgids is gegrond op wat die Woord sê oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe en uitdagings in vroue se daaglikse lewens. Aletté-Johanni gesels met die leser soos 'n goeie, wyse vriendin. Die inhoud bied die leser praktiese en geestelike raad en wenke wat vroue se hedendaagse leefstyl, verhoudings en situasies in ag neem en spreek die verskillende fases van vrouwees aan. Van die onderwerpe wat bespreek word is 'Hoe om die beste JY te wees', 'Hoe om 'n goeie vriendin te wees', 'Hoe om 'n goeie jong student te wees', 'Hoe om die beste vrou te wees', 'Hoe om die beste ma te wees vir babas/kleuters/laerskool kinders/tieners', 'Hoe om sosiale media te benader', 'Hoe om finansies te hanteer as individu/getroud/gesin' en vele meer.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading