Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kookpot

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 10 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 10 weeks
Die druk laai op teen Greg Heffley, wat ontdek dat 'n kombinasie van 'n spul familielede, 'n piepklein strandhuisie en versengende hitte 'n rampresep is. Van resepte gepraat โ€“ die geheime bestanddeel in Ouma se beroemde frikkadelle is jare lank dig bewaar. Kan Greg al sy familie se raaisels opklaar voor die vakansie verby is? Of gaan hy net aan die kookpot karring?

Formats

  • OverDrive Read

Languages

  • Afrikaans

Loading