Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Bokveld binnekort

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te sê as gewone sestienjariges 'n sindikaat bedryf en moontlik ook 'n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry.

Baxter stem saam dat hy nie 'n gawe ou is nie. Skoolgaan bly 'n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie. Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar's bonatuurlike magte betrokke. Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson "Jackie" Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag.

Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit 'n apokalips of twee.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

subjects

Languages

• Afrikaans

Loading