Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Anderkant Pontenilo

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: At least 6 months
0 of 1 copy available
Wait time: At least 6 months
'n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir Liefdesromans. Die Tweede Wêreldoorlog verdeel die wêreld, dit skeur gesinne uitmekaar. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op 'n unieke manier deur die oorlog beïnvloed word. Wanneer 'n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas 'n klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in haar 'n geesgenoot . . .
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading