Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die afreis van Abel Lotz

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Boek III in die Abel-trilogie maak 'n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan.In 'n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare in 'n bad op 'n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer 'n gelooide vel in formalien gevind word, weet Ella egter sy is weer op die spoor van die reeksmoordenaar Abel Lotz.Abel bevind hom in Brugge, by sy kubervriend Ignaz Bouts. Kort voor lank sit hy sy soektog voort na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met Ignaz se hulp.Intussen word 'n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van 'n meesterbrein van Al-Kaïda. Kort daarna word 'n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs 'n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading