Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met 'n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers én 'n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op "wittebrood" moet gaan – om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat 'n leesgids met
  • inligting oor die skrywer
  • 'n inleiding tot die roman
  • literêre begrippe
  • hoofstukopsommings en woordelyste
  • vrae en antwoorde
  • assesseringsriglyne
  • Formats

    • OverDrive Read
    • EPUB ebook

    Languages

    • Afrikaans

    Loading