Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die paradysman

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Met sterre in haar oรซ en romantiese drome in haar hart het Tinka van der Bijl drie jaar gelede na Parys vertrek. Nou is sy terug in Pretoria, ontnugter, sonder blyplek en met slegs die droom van haar eie boekwinkel om haar aan die gang te hou. Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome โ€“ haar paradysman โ€“ se hart gebreek. Tinka se voete word letterlik onder haar uitgeslaan toe Rheeder Vermooten, haar donkerkopheld, die deur oopmaak van die eerste tuinwoonstel waarna sy gaan kyk. Rheeder is glad nie ingenome om haar te sien nie. Maar een belangrike les het Tinka van der Bijl egter geleer: die hart is nie bloot 'n biologiese orgaan wat bloed pomp nie. Die hart praat ook 'n taal wat 'n vrou nie altyd verstaan nie. . .
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading