Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Dit vat guts

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Mia wens mense kon grootword soos sywurms. Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar. Sy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in 'n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas? Niks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag by die huis inwag nie. Dit Vat Guts is die eerlike, aangrypende verhaal van liefde, hartseer, engele, guts en 'n perd genaamd Harry. En 'n meisie wat nooit kon droom hoe dapper sy regtig is nie. Annelie Ferreira is die skrywer van die bekroonde Tot siens, Koning Arthur.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading