Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Fluisterliefde

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
"Die liefde praat met baie stemme in 'n mens se hart, het Beamari eens op 'n tyd besef, en soms moet jy diep luister om die boodskap te kan hoor. Partykeer praat die liefde met 'n fluisterstem en soms is dit soos die druising van 'n stormwind op see. Maar haar lewe is so besig dat sy nie altyd ewe goed ingestem is op fyn vibrasies en nuanses nie. Naudésrust, die piesangplaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus waar sy en haar rugbyman swoeg om vooruit te kom, verg meer arbeid as wat hulle kan bybring. Die diereherberg op die werf het heeltydse sorg nodig. Boonop maak die hondeskool en -salon wat sy beplan nie voorsiening vir aandagtig luister na die taal van jou hart nie. Die noodlot gryp egter in, een Saterdagmiddag in Durban op pad na 'n rugbywedstryd. En skielik, sonder waarskuwing, is daar twee nuwe stemme – een stug en befoeterd, die ander nostalgies verlief – wat haar hart laat luister. Beamari moet 'n keuse maak wat haar lewe en dié van haar kind gaan verander. Die liefde praat met baie stemme in 'n mens se hart, het Beamari eens op 'n tyd besef, en soms moet jy diep luister om die boodskap te kan hoor. Partykeer praat die liefde met 'n fluisterstem en soms is dit soos die druising van 'n stormwind op see. Maar haar lewe is so besig dat sy nie altyd ewe goed ingestem is op fyn vibrasies en nuanses nie. Naudésrust, die piesangplaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus waar sy en haar rugbyman swoeg om vooruit te kom, verg meer arbeid as wat hulle kan bybring. Die diereherberg op die werf het heeltydse sorg nodig. Boonop maak die hondeskool en -salon wat sy beplan nie voorsiening vir aandagtig luister na die taal van jou hart nie. Die noodlot gryp egter in, een Saterdagmiddag in Durban op pad na 'n rugbywedstryd. En skielik, sonder waarskuwing, is daar twee nuwe stemme – een stug en befoeterd, die ander nostalgies verlief – wat haar hart laat luister. Beamari moet 'n keuse maak wat haar lewe en dié van haar kind gaan verander. "
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading