Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hoe gemaak met my dikmond kind?

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor 'n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is 'n boelie. Jou dogter is heeldag agter 'n toe deur. Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. 
  • Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.
  • Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. 
  • Beproefde wenke van ervare ouers.
  • 'n Indeling wat die soek na oplossings 'n plesier maak.
    • Creators

    • Publisher

    • Release date

    • Formats

    • Languages

    Formats

    • OverDrive Read
    • EPUB ebook

    Languages

    • Afrikaans

    Loading