Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Keurboslaan #9

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Wanneer Riek en sy vriende lughawe toe gaan om vir Josef, wat terugkeer van Engeland, te gaan oplaai, loop hulle hulle vas in 'n avontuur. Hulle red twee Britse vlieëniers van 'n oproerige skare. Riek besluit om die twee mans tydelik op hulle plaas in Swaziland weg te steek. Josef daag met 'n vreemde meisie aan sy sy op en kondig aan dat hy kastig aan haar verloof is. Hy wil Amanda intussen ook na die plaas neem. Wat die seuns egter nie weet nie is dat daar politieke onrus in Mosambiek uitgebreek het en dat dit oorgespoel het na Swaziland. 'n Bende Mosambiekse krygers val die plaas aan en 'n spanningsvolle skietgeveg breek uit.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading