Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Lelie van die laagte

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, 'n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan leer het en kritiseer Mia op 'n manier wat haar hare laat rys. Hy is egter aantreklik en soms is hy reg. Daar is ook Karel de la Harpe, 'n gawe wynboer . . . Gaandeweg vind die susters tog uit dat daar werklik 'n Hand is wat hul lewe beheer. Hulle raak eindelik tevrede met die feit dat hul albei eintlik 'n "lelie van die laagte", of 'n gewone meisie is. Iemand wat moet blom waar sy geplant word.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading