Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Maar wie snoei die rose in die nag?

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Abraham de Vries vermom sy "kontreiverhale" soms as "ernstige verhale" en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. In 'n vertroude vertellerstem, 'n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en vendusies, oor 'n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die berg, die verteller se onpaar ooms, 'n vreemde begrafnis, die rol van toeval. Daar is die herkenbare maar ook die misterieuse. Verhale van hartseer en humor, lokkende geheime, vreemde karakters, triekster-elemente. Nuwe kortverhale deur 'n meester van die genre.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading