Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

My hartjie, my liefie

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om 'n onderwyspos op so 'n afgeleΓ« dorpie te aanvaar? Boonop het die skoolhoof, mnr. Erlank, skynbaar 'n veel ouer dame verwag. As dit nie vir die dierbare leerlinge was nie, het sy haar goedjies in 'n japtrap gepak en teruggekeer huis toe . . . na Pieter toe.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading