Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Sarah du Pisanie Omnibus 2

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
In 'n Prinses vir Somi is Armand du Bois die prins van Somi, fabelagtige stad aan die Kus van die Dood. Dié stad word bedreig deur mense uit die sogenaamde beskaafde wêreld, en Armand moet 'n besluit neem oor die lewe van 'n jong edelvrou uit die Kaap die Goeie Hoop. Maroelas uit Libanon speel af tydens die laaste jare van die Tweede Wêreldoorlog, in die ou Duits-Wes. 'n Jong soldaat, Henning de Waal, moet skielik eiehandig vier klein blondekop-dogtertjies wat wees gelaat is, versorg.En Toe kom Klaartjie is 'n opwindende verhaal oor 'n rabbedoe-verpleegster wat amper haar moses teëkom in haar nuwe werkgewer, 'n baron wat jonk en aantreklik is, maar ook hooghartig en afsydig.

Formats

  • OverDrive Read

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading