Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Seisoen van sonde

ebook
0 of 2 copies available
Wait time: About 2 weeks
0 of 2 copies available
Wait time: About 2 weeks
Die polisie soek na 'n reeksmoordenaar. Die eerste lyk, dié van 'n vrou, word na 'n storm op die rotse gevind – vasgebind aan 'n paal met 'n papie in haar toegewerkte mond. Die lyke wat volg is elk op nog meer bisarre wyse agtergelaat. Jack, 'n psigopaat, is sistematies besig om mense te elimineer vir sy enigmatiese meester, Minos. Die laaste slagoffers op Jack se lys is Wim, 'n skoenlapperboer naby Wildernis, en sy assistent, Portis. Beide het kontak gehad met die regeringsprojek Anthenor in die Apartheidsjare – Wim as navorser en Portis as jong struggleleier.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading