Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Sewe dae

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Esmerelda Smit se lewe word fisies en psigies ontwrig wanneer 'n vriendin haar sonder haar medewete vir 'n kompetisie inskryf . . . wat sy dan wen! Die kompetisieprys is sewe dae in die teenwoordigheid van die ryk, egoïstiese Pierre Vaz. Die hele idee van so 'n tipe kompetisie steek Esmerelda dwars in die krop. Die vonke spat sommer vinnig wanneer Esmerelda vir Pierre as die hotelbestuurder aansien en Pierre haar onmiddellik as 'n fortuinsoekers bestempel. Sy besef dat sy nooit 'n week saam met die geharde, maar uiters aantreklike, besigheidsman sal oorleef nie en versoek dat die kontrak opgesê word. Maar Pierre weier botweg. As Pierre se privaat vliegtuig 'n noodlanding in die wildernis moet uitvoer, vererger die situasie. Humeure vat vlam en emosies seëvier. En Esmeralda moet mooi kophou sodat sy heel deur die sewe dae kom. . .
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading