Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Skoenlapper

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: At least 6 months
0 of 1 copy available
Wait time: At least 6 months
Topverkoper-skrywer Irma Venter se debuut-spanningsverhaal. Waar Alex oral gaan, volg chaos hom. Dis hoekom hy joernalis geword het en hom nou in Tanzanië bevind. By 'n troue naby Dar es Salaam ontmoet Alex vir Ranna, 'n vryskutfotograaf, en met 'n verlede waaroor sy nie praat nie. Alex wat lankal nie meer in Die Liefde glo nie, weet: dit is hoe dit voel. "Witwarm romanse, moord, die eksotiese Dar es Salaam: Irma Venter is 'n belowende nuwe spanningskrywer." – Karin Brynard
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading