Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Somer van betowering

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
In Somer van betowering leer ken ons 'n stinkryk heks met 'n hart van goud, 'n potjierol-kluisenaar met die empatie van 'n reus, 'n beeldskone meisie met die liefde van 'n vrou, en die man van haar drome met 'n hart vol vyandigheid. Dit is die boeiende verhaal van Elbie de Villiers se liefde vir haar ouer suster se kleintydmaat, Luan Stegmann, en sy weiering om dit te glo, totdat dit byna te laat is. Dit neem die leser mee op 'n reis wat vertel van onselfsugtigheid, alleenliefde, waagmoed โ€“ en uiteindelik: betowering.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading