Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Sterre is vir ewig

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Dit het alles begin met 'n waterpyp wat die nuwe buurman in sy tuin raakgespit het terwyl Erin besig was om haar hare te kleur. Die gebleikte haardos was 'n ramp en haar eerste ontmoeting met Francois 'n fiasko. Die vlaswit hare kon sy mettertyd aanvaar. Maar die skade wat die verleidelike Bolander met die kwiksilwer oë aan haar hart veroorsaak het, was onherroeplik. Sy weet hy's 'n rokjagter en 'n meisie-morser; sy weet sy moet hom uit haar lewe sny. Maar 'n verraderlike hart laat hom nie voorskryf nie, selfs nie eens toe Erin se kleinsus, Lara, aankondig Francois is háár trouman nie. Erin se hart is verskeur en sy probeer Lara desperaat waarsku: Francois het 'n vrou en kind. Maar kleinsus is 'n hardkoppige tiener en min lus vir raad, en die liefde is nie 'n paar skoene wat jy kan uitskop as dit nie pas nie . . .
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading