Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Susanna M. Lingua Keur 15

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
In Rista ontmoet die hoofkarakter vir Pieter, 'n prokureur wat op haar verlief raak. Sy voel egter nie dieselfde oor hom nie, en hy probeer selfmoord pleeg. Pieter se broer Chris sweer dadelik wraak teen die meisie wat vir sy broer se ongeluk verantwoordelik is. Maar dan raak ook hý verlief op Rista.In Die eerste skakel raak Tobie verlief op die skone Amanda. Daar is net een groot probleem, en dis dat die pragtige Amanda verlief en verloof is aan Vic, 'n aspirant-predikant . . . En in Die Rooikop van Sonnerus raak Elise Veldman, vurige rooikoponderwyseres, se liefde vir Armand van Rijn, aantreklike nuwe eienaar van haar ouers se buurplaas, allesoorheersend. Sy word egter getreiter deur sy reputasie as 'n Don Juan wat met al wat meisie is flankeer.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading