Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

'n Ver plek vir Zilla

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Zilla Fourie, 'n plaasmeisie, gaan studeer skilderkuns op universiteit. Sy ontmoet die vurige Piero Basson, 'n senior student in beeldhou, en hulle is gou smoorverlief. Toe Piero se pa sterf, besluit hy en sy Italiaanse ma om na Florence te verhuis. Piero dring daarop aan dat Zilla by hulle aansluit en in Italië verder studeer. Sy besluit om die somervakansie aan die einde van haar eerste jaar in Florence deur te bring, maar daarna terug te keer na Suid-Afrika. In Italië ontdek sy dat Piero se ma 'n ander meisie, die beeldskone Giulia, genooi het om terselfdertyd by hulle te kuier.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading