Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die groot legkaart

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Die lewe het Tina Eksteen al soveel wrede slae toegedien: eers verwoes haar hooghartige, geldsugtige pa haar kortstondige maar idillies gelukkige huwelik met die ingenieurstudent Renier Dreyer, en toe beroof hy haar boonop van haar pasgebore seuntjie. Ná haar pa se selfmoord gaan woon Tina by haar suster en swaer op Groenbaai en werk soos 'n slaaf om haar pa se skuld af te betaal. Toe haar werkgewer skielik te sterwe kom en die fabriek aan 'n nuwe eienaar verkoop word, lyk dit aanvanklik asof die noodlot haar opnuut teister, maar dan begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . .
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading