Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Seile op die horison

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Angelique Viret, diensmeisie van die adellike Jeanette du Val, word omgekoop om in die lelike eendjie se plek na die goewerneursbal vir die markies te gaan. Die beloning? Haar vryheid . . . Op een voorwaarde: Aspoestertjie mag geen drome oor 'n prins op 'n wit perd koester nie. Sy is bloot die pragtige, vurige pion in die gravin se hande om markies Claude le Grand vir haar eie dogter aan te keer. Maar wat gaan die loon vir hierdie verraad wees? Bedrog bly nooit ongestraf nie โ€“ maak nie saak uit wie se hand die straf kom nie.

Formats

  • OverDrive Read

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading