Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Siobhan van die sirkus

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
En ek is die een met die naam wat al hoe meer mense deesdae reg uitspreek, al vrees ek die skade is reeds gedoen deur die miljoene kere wat ek "Sioebên" genoem is. Dis "Shiwon", my magtig, dis hoe 'n mens dit sê, met 'n w soos in witwarm-klap-as-jy-weer-my-naam-verkeerd-kry. Dis 'n coming of age-storie met Siobhán, 'n effens opstandige tiener in graad 11 as hoofkarakter. Sy verras (en skok) haar ouers toe sy besluit om die skoolvakansie by 'n sirkusskool aan te sluit "om net 'n slag iets anders in haar lewe te doen en te ervaar – en dalk help dit vir die dramaklasse wat sy ná matriek wil neem". By die sirkusskool ontmoet sy 'n uiteenlopende klomp karakters (elk wat sy eie spreekwoordelike masker dra) wat almal uiteindelik 'n invloed op haar sal hê in haar soeke na haarself – soos Klein-Piet, die sirkusinstrukteur en sy geheimsinnige Columbine, en die ernstige, volwasse Greer wat glad nie inpas by 'n sirkusskool nie, maar wat deurentyd 'n sterk invloed op Siobhán het.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading