Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Alibi Klub

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

In 1998 arriveer 'n jong Suid-Afrikaner in Brooklyn, New York, waar hy oor 'n tydperk van 'n paar jaar as kroegman met 'n groep karakters by The Alibi
kennis maak.
The Alibi is 'n hool vol dwelmverkopers, musieklief hebbers, werkersklasmense en Guinness. Hier speel die klandisie pool en kyk Jeopardy!, terwyl 'n vlaag rykes uit Manhattan diรฉ ou woonbuurt se boomryke strate van alle kante af invaar om sy historiese brownstones op te raap. Vinnig verskyn sojamelk en organiese groente op die rakke van plaaslike winkels.
Dit is ook hier vanwaar die leser die aanval op die World Trade Center in 2001 meemaak en sien hoe New York deurgaar word, met angs en suspisie wat ryp raak op die sypaadjies.
Jaco van Schalkwyk se aangrypende debuutroman is 'n unieke dokument
oor 'n tydperk in die lewe van 'n groep individue, 'n woonbuurt en 'n stad wat onherroeplik verander het.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

subjects

Languages

• Afrikaans

Loading