Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die soete dwaling

Plus bonusverhaal: 'n Vrou vir Ver-en-Naby

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
In Die soete dwaling vlug dr. Daïrus Deetlefs weg na Londen. Martine kan dit nie begryp nie, want sy het hom lief. Of het sy? In Londen ontmoet Daïrus die misterieuse Sylvia Saunders. Dan is daar ook sy ma wat sy lewe so graag vir hom wil reël . . . 'n Vrou vir Ver-en-Naby is die liefdesverhaal van Laura Krause, 'n volwasse vrou, een wat al smart moes deurmaak en op soek is na innerlike vrede. Sy vlug weg, en is tussen 'n lewe tóé en 'n lewe vórentoe. Maar dis moeiliker as wat sy dink, want hoe hou 'n vrou kop as haar hart nie weet waarheen hy wil nie?

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading