Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Gruispad na Tóg Wat

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Nog 'n verhaal van jong liefde. Gruispad na Tóg Wat speel af deels op 'n plaas in die Vrystaat en deels op die kampus van die Universiteit van Pretoria. Die rustelose Pierre Nienaber is nog nie gereed om met sy jeugliefde te trou en te gaan boer nie en besluit om 'n nagraadse kursus te gaan doen. Maar daar is 'n lewenslustige jong mediese student wat al sy waardes onderstebo keer.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading