Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Reenboog op die horison

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
Digte mis oorval dokter Rhoda Kramer en markies Duarte de Malandrinos op Tafelberg โ€“ met die enigste skuiling vir die nag 'n grot waarin hartstog twee harte tot oor die afgrond meesleur. Duarte ontken vaderskap op grond van onvrugbaarheid. Sy ongegronde aantygings laat Rhoda se drome soos 'n kaartehuis ineentuimel. Selfs haar ouers verwerp die swanger meisie. Terug in Lissabon kan Duarte die blonde Rhoda nie vergeet nie โ€“ die enigste vrou wat hy, getrou aan die De Malandrinos-tradisie, ooit in sy lewe sal kan bemin. Tog trou hy met Angela Castellano. Haar swangerskap dryf hom om weer 'n spermtoets te laat doen โ€“ wat bewys hy is wel vrugbaar. Duarte probeer Rhoda opspoor, maar daar is 'n legio hindernisse. Hy is getroud, sy vrou swanger โ€“ en Rhoda kan sy bitter verraad destyds nie vergewe nie. Sy leef net vir klein Raymond, die ewebeeld van sy Portugese pa.

Formats

  • OverDrive Read

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading