Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Woes

ebook
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
0 of 1 copy available
Wait time: About 2 weeks
<p>As 'n reΓ«l sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regeringΒ­sluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.<br>Wat hulle haar nie sΓͺ nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad – die Untouchables – se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel.<br>Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.<br>Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. DiΓ© oorlog slaan orals uit – tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading