Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Jannus en Kriek en die tydmasjien

ebook
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
0 of 0 copies available
Wait time: Not available
In professor Arnoldus Snol se woonstel bo die museum staan 'n kas wat 'n KOLOSSALE geheim bewaar . . . Professor Snol weet alles van die dinosourusse van Gondwanaland af, daarom neem Oupa vir Jannus en Kriek om hom te ontmoet en inligting te kry vir 'n skooltaak. Maar wat het van die professor geword? Weke se pos lê onoopgemaak voor sy deur en niemand het hom onlangs gesien nie. Watter ongelooflike avontuur sal die tweeling en hulle eksentrieke oupa nóg beleef?

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading