Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Ena Murray Keur 7

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
In As die lied verstil verlaat Chrissie Erasmus haar ouma se huisie in Dennedal en word Christine van Johannesburg, al het haar ouma so gedroom van 'n huwelik tussen haar kleindogter en die gawe Jan Barendse. Maar sal Chrissie terugvlug na die rustige vallei van Dennedal wanneer die hoë hoogtes van die vermaaklikheidswêreld vir haar te veel word? In Die despoot van Duiwelskloof ontvlug Marina Minnaar haar ongelukkige verlede as mannekyn deur vir die broers Michael en Johan de Beer te gaan huisbou. Michael is 'n moeilike man, maar sy broer, vasgekluister aan 'n rolstoel, word Marina se bondgenoot en vertroueling. In Regters oor gister het Fred en Anita Preller twintig jaar tevore 'n verkeerde besluit omtrent hul dogter, Mignon, en haar tweelingbroer, Steve, geneem – 'n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van 'n verbode liefde hou.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading