Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Dis ek, Anna

die volle verhaal (filmuitgawe): Dis ek, Anna & Die staat teen Anna Bruwer

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
"Die pad lê donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son môre opkom sal ek hom in die oë kyk, sal ek hom laat boet. Ek is op pad om my lewe terug te vat. Nie te vra nie. Nie te bedel nie. Te vat." Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in een band. Dit is 'n boek wat elke mens moet lees: 'n verhaal van 'n tienermeisie se durf om te oorleef, en wat wys dat wraak, selfs jare later, nie die enigste uitweg hoef te wees nie.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading